Werwelkolom

Werwelkolom
Inligting en eksterne bronne
Die werwelkolom van die kant gesien.      Nekwerwels      Borswerwels      Lendewerwels      Heiligbeen      Stuitjie
Die werwelkolom van die kant gesien.
     Nekwerwels      Borswerwels      Lendewerwels
     Heiligbeen      Stuitjie
Inligting
Latyn Columna vertebralis
Stelsel Skelet
Bevat Werwels, rugmurg
Werking Beskerm rugmurg
Dra gewig
Help met beweging
Absorbeer skokke
Eksterne bronne
MeSH D013131
Gray's Anatomy Bl. 96

Die menslike werwelkolom of ruggraat (Latyn: columna vertebralis)[1] bestaan uit 33 (of soms 32) werwels, met tussen elke twee werwels ’n tussenwerwelskyf (behalwe tussen die eerste twee nekwerwels, die atlas en die aksis). Dit geld vir 99,9% van mense; in uitsonderlike gevalle kom daar ook ’n onvolledige, agtste nekwerwel of sesde lendewerwel voor. Die werwelkolom vorm die as van die skelet.

  1. Federative Committee on Anatomical Terminology (FCAT) (1998). Terminologia Anatomica. Stuttgart: Thieme

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne